Die Bharatiya Janata Party (Hindi: भारतीय जनता पार्टी, bhāratīya janatā pārṭī, [bʱaːrət̪iːjə dʒənət̪aː paːrʈiː], luister(hulp·inligting), letterlik: "Indiese Volksparty", afk. BJP) is een van die twee groot partye in die Indiese politieke stelsel (die ander is die Indian National Congress). Vanaf 2015, ten opsigte van verteenwoordiging in die nasionale parlement en die deelstate se wetgewers, is dit die land se grootste politieke party, en ten opsigte van die primêre lidmaatskap, is dit die grootste politieke party ter wêreld. Die BJP is 'n regse konserwatiewe party, met 'n ideologiese en organisatoriese verhouding met die Hindoe-nasionalistiese Rashtriya Swayamsevak Sangh.
↑(en) Bonikowska, Monika (2014). "India After The Elections". Centre for International Relations (6): 2. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2017. Besoek op 30 Januarie 2018.
↑(en) Taylor, McComas (2016). Seven Days of Nectar: Contemporary Oral Performance of the Bhagavatapurana. Oxford University Press. p. 197.
↑(en) Kale, Sunila (2014). Electrifying India: Regional Political Economies of Development. Stanford University Press. p. 94.
↑(en)
Rao Jr., Parsa Venkateshwar (18 Januarie 2016). "Modi's right-wing populism". Daily News and Analysis. Besoek op 29 Junie 2017.
↑(en) Wodak, Ruth (2013). Right-Wing Populism in Europe: Politics and Discourse. A&C Black. p. 23.